Gate in Markstraat, Kestellhof wat deur die munisipaliteit oopgegrawe is om die pad te herstel, is net so gelos en die pad is nie herstel nie. Belinda Ruth Prinsloo, ’n inwoner van…
Category: KIMBERLEY ONLINE CO NEWS UPDATES
Water lek al vir maande in Kenilworth
Water wat op die hoek van Hendrik van der Bijl- en Kenilworthstraat lek, lek glo al vir maande. Sandra Kok, ’n inwoner van die stad sê slote is al gegrawe sodat die…
TEMPORARY WATER INTERRUPTION 27/01/2022 – NEWTON RESERVOIR
Water supply from Newton Reservoir will be interrupted for approximately 2 hours due to a leaking pipe at Bishops Avenue that is being repaired. We sorry for the inconvenience. Sello MatsieSpokespersonSol Plaatje…
Water outage in some areas of the city
Residents of Cassandra and possibly nearby areas have been plagued by a water outage since Wednesday morning (26 Jan 2022) based upon reports on social media. According to Ward 21 Councillor, they…
Kenilworth-pad al jare ’n probleem
Die Kenilworth-pad na Yonder is al vir meer as ses jaar lank ’n probleem en vir om en by drie jaar lank verspoel. Herman Groenewald, wat elke dag hierdie pad vir werk…
Water lek al vir vier maande in Saunderstraat
’n Waterlek in Saunderstraat, Southridge is al deur menige mense gerapporteer en steeds is di probleem nie uitgesorteer nie. Michelle Coetsee, ’n inwoner van die gebied sê dit lek al vir vier…
Raadslid oorhandig brief aan munisipaliteit
“Ek het wel die brief aan die Call-centre oorhandig sodat daar weer opnuut ’n verwysingsnommer vir elke probleem gegee kan word.”
Water lek al twee jaar
’n Waterlek in Banhamsingel Lek al vir meer as twee jaar. Marilyn van Zyl sê sy het die probleem al menigemale gerapporteer, maar steeds het dit geen aandag geniet nie. “Ek het…
Gate bemoeilik verkeer rondom skool
Hierdie spesifieke paaie sien menigmale per dag swaer verkeer weens die laerskool wat in die area geleë is.
Water lek in Broadwaystraat
FiND iT het navraag by Sol Plaatje-munisipaliteit gedoen en wag vir terugvoer.