’n Waterlek in Banhamsingel Lek al vir meer as twee jaar.
Marilyn van Zyl sê sy het die probleem al menigemale gerapporteer, maar steeds het dit geen aandag geniet nie.
“Ek het al verwysingsnommers gekry, maar nog geen aandag is al geskenk nie. Water loop af in die straat en vorm al ’n groen slymlagie.”

