Padgebruikers ry nou al op die sypaadjie in Rosestraat om slaggate in dié pad te vermy.
Dee de Jager, ’n inwoner van Rosestraat sê die slaggate is gevul met gebreekte glas en dit is hoekom padgebruikers dit probeer vermy deur op die sypaadjies te ry.
Kimberley Online Co. het navraag by Sol Plaatje-munisipaliteit gedoen en wag vir terugvoer.
Volg Kimberley Online op Facebook hier.


Pages: 1 2