Was daar ’n ongeluk in jou area? Is die krag al te lank af? Het ’n hond weggeraak of het jy iets mooi afgeneem?Stuur dit dan op ons spesiale WhatsApp-groep slegs vir Kaapstad nuus en klagtes, wat op die Kaapstad Online Co. webtuiste sal verskyn.
As ons besluit om jou inskrywing te gebruik, sal jy die skakel direk daarna ontvang, asook sal dit op ons Facebook en Instagram gesit word.
ONTHOU! BAIE BELANGRIK!
Jy MOET jou naam en van bysit, die straatnaam of ligging en vir ons ‘n foto stuur. Ons gee dit ook weer so deur aan die munisipaliteit en ander instansies.
As jy wil weet waar om die stories te kry, stoor die skakel.