Donkies hardloop is Jawnostraat Posted on January 21, 2022 by Tania Coetzee Drie donkies loop in Jawnostraat, Monument Hoogte. Johan Coertz het die foto’s van die donkies vanmiddag geneem.